Meeste mense wil geestelik groei,

maar hulle is onseker wat die volgende stap is.


Iemand sal geestelik groei indien hulle weet wat die volgende tree is en indien daardie tree nie te groot is nie.


21 Treë is 'n omvattende interaktiewe aanlyn dissipelskap program wat 'n persoon neem van die punt van hoe om tot bekering te kom en eindig op om gereed te wees om dissipels te maak en te mentor.

Neem nou die eerste tree in jou geloofsreis en registreer GRATIS vir die volle kursus op ons splinternuwe aanlyn platform!


Voltooi die "Registreer hier!" skakel bo-aan die bladsy en nadat ons jou aan ons kant geregistreer het, sal jy 'n epos vanaf ons nuwe platform CANVAS ontvang met die volgende stappe om jou reis te begin.


Kontak ons gerus by [email protected] as jy nie regkom nie.